Kuier

KYK UIT!

Die akteur Jarrid Geduld (32) is al ’n bekende gesig op die kassie. Ons ken hom as die booswig Bompie in kykNET&kie se Arendsvlei en hy het ook baie lof gekry vir sy rol as die dwelmverslaafde Abie in die aangrypende fliek Ellen: Die. Nou gaan ons hom sien as Theo Abrams !

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Kuier

Kuier1 min read
Wenke Om Jou Eie Breinkaart Te Maak
1 Gebruik ’n skoon bladsy. Skryf die hoofgedagte of sleutelwoord in die middel van die bladsy neer. 2 Jy kan selfs die woord teken. Maak dit kleurvol. Jy kan ook jou eie kodetaal of “leertaal” ontwikkel. 3 Skryf die ander sleutelwoorde of belangrikst
Kuier7 min read
Sitrus-sensasie
Genoeg vir 4-6 mense Tjops 4-6 varktjops 1 teelepel sout 2 teelepels varsgemaalde swartpeper 1 teelepel fyn koljander 1 ui, gekap 2 knoffelhuisies, fyngekap fyngerasperde skil en sap van 1 suurlemoen 2 eetlepels olyfolie Mash 8 aartappels, geskil en
Kuier2 min read
Hallo, Liewe Kuier-lesers!
Ek onthou nog soos gister die dag toe die media destyds in 2018 genooi is vir die launch van kykNET & kie se eerste Afrikaanse telenovela, Arendsvlei. Ons het almal bymekaargekom by 'n rooftop venue in die hartjie van die Kaap. My man was nog my plus