Landbouweekblad

DIÉ BEROERDE PAAIE BEDREIG MENSE ÉN BOERDERYE

DIE besige R31-roete by Koopmansfontein in die Noord-Kaap is op 28 Maart weens slaggate en verspoelings gesluit. Daar was reeds talle ongelukke, waarvan een noodlottig, op die betrokke pad. Betrokkenes pak die skuld op swak padonderhoud en ertsvragmotors wat die pad stukkend ry.

Boere en myneienaars gebruik die R31-roete vanaf Kathu en Postmasburg verby Daniëlskuil en Kimberley, en vandaar die R705-, R48-, R369- en R389-teerpaaie deur Jacobsdal, Koffiefontein, Luckhoff, Petrusville, Philipstown na Hanover om hul produkte na hawens in die Oos-Kaap te vervoer. Tussendeur word grondpaaie in die omgewing van dié roetes ook gebruik om produkte te vervoer.

VERDEELDE AANDAG

Die swak paaie in die Oranje-Riet-watergebruikersgebied tussen

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Landbouweekblad

Landbouweekblad5 min read
Aangrypende Verhaal Oor Eenvoud En Menswees
Wou jy altyd ’n skrywer word? Voor my eerste boek, Die kinders van Spookwerwe, was ek net ’n ma wat skoolgehou en vir my kinders stories opgeskryf het. Ons het vakansies na familiegrond in die Karoo gegaan en ek wou nie hê hulle moes vergeet hoe dit
Landbouweekblad1 min read
Beveilig Jou Belangrike Toestelle Só
Spoorvat Sekuriteitsdienste bestaan al sedert 2018 en die span bestaan uit hoogs bekwame, gemotiveerde, professionele mense wat diep toegewyd is om misdaad te voorkom, sê Willie Venter, direkteur. Die maatskappy spesialiseer in plaasbeveiliging deur
Landbouweekblad4 min read
Minder Antibiotika In Dierebedrywe Gebruik
NIEMAND wil enige teken van antimikrobiese middels in hul cappuccino hê nie, sê dr. Theo Kotze, ’n veeartsenykundige konsultant in die beesbedryf, wat namens die Melkprodusente-organisasie (MPO) in ’n werksessie oor die weerstandigheid teen antimikro