Local is lekker
Apr 01, 2022
4 minutes
DEUR: IPELENG RAKGANTSHO
Van Maandag 11 April af pas e.tv sy skedule aan om vir plaaslike inhoud voorsiening te maak. Die grootste verandering in die programrooster is die Amerikaanse sepie Days Of Our Lives wat ná ses jaar op die kanaal tot ’n einde kom. Dit was toe e.tv dit begin uitsaai het nadat SABC3 die sepie in 2017 gekanselleer het ten gunste van plaaslike reekse.
Om die gaping te vul wat deur Days gelaat word, is twee plaaslike telenovelles tot die e.tv-skedule vir spitstyd op weekdae toegevoeg: Isono, wat aanvanklik op BET Africa (*124) uitgesaai is, en e.tv se oorspronklike produksie
You’re reading a preview, subscribe to read more.
Start your free 30 days