Leefstyl Kampioen van kampioene
Apr 01, 2022
2 minutes
DEUR MARTJIE ROOS
Laat Die Potte Prut: Kampioene
Seisoen 1 Donderdae VIA (*147) 20:00 (begin 14 April)
Potjiekos het al ’n tradisie in ons land geword en is ’n saambindende faktor wanneer familie en vriende gesellig om een pot op die kole kuier. Nadat 13 seisoene van Laat Die Potte Prut op VIA uitgesaai is (2016 tot 2021) het die produksiehuis Media Club besluit om die room van
You’re reading a preview, subscribe to read more.
Start your free 30 days