Landbouweekblad

Grondhof kan grondeienaars beskerm, maar dié punte pla

DIE portefeuljekomitee vir justisie en korrektiewe dienste het op 1 en 2 Maart openbare verhore gehou oor die Wet op die Grondhof. Die landbousakekamer Agbiz was een van die organisasies wat ’n mondelinge voorlegging aan die portefeuljekomitee gedoen het.

Die Grondhof sal jurisdiksie hê oor sake voortspruitend uit die Wet op die Herstel van Grondregte (Wet 22 van 1994), die Verblyfregwet (Wet 62 van 1997), die Wet op Huurarbeiders (Wet 3 van 1996), die Wet op die Voorsiening van Grond en Bystand (Wet 126 van 1993), die Wet op die Opgradering van Grondbesit (Wet 112 van 1991), die Ingonyama-trustwet (KwaZulu-Natal Wet 3 van 1994), die Wet op Gemeenskaplike Eiendomsverenigings (Wet 28 van 1996) en die Wet

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Landbouweekblad

Landbouweekblad2 min read
In ’n Blik
’n Troppie van die Hoër Landbouskool Oakdale se Jersey-koeie aan die wei buite Riversdal. Oakdale bedryf ’n kommersiële suiwelafdeling wat ’n groot bydrae tot die skool se inkomste lewer. Benewens dat die kudde vanjaar een van net ses platinumtoekenn
Landbouweekblad7 min read
Briewe
POSBUS 1802, KAAPSTAD 8000; e-pos: lbw@landbou.com WENBRIEF ’n Mens kan maar sê dat ek reeds byna my vervaldatum bereik het, maar ek dink met groot seer aan jong mense wat nog hul lewe moet leef en hul ideale verwesenlik wil sien. Hoe sien hulle hier
Landbouweekblad3 min read
Veediefstal Is ’n Spesialismisdaad
’N VEEDIEFSTALSAAK is van die moeilikste sake om te ondersoek omdat dit in die buitelug plaasvind en deurslaggewende leidrade weens verskeie faktore, soos reën en versteuring van die misdaadtoneel, vernietig kan word. Só sê Louis Wessels, voorsitter