Landbouweekblad

Goeie teelmateriaal sorg vir sukses

Hoe weet ’n mens watter bees is die beste bees, vra mnr. Willem Scholtz, en antwoord dan: “Dit is die beesras waarvan jy self hou. As jy hou van dit waarmee jy besig is, sal jy baie meer suksesvol daarmee wees.”

Willem boer van 2015 af saam met sy pa, dr. Carl Scholtz, vir die boerdery Zuikerkop.

Hy is gesetel by Clocolan in die Vrystaat, maar hul boerdery het ook ’n uitbreiding by Kimberley in die Noord-Kaap.

Die plaas by Clocolan is ’n gemengde boerdery.

Dit het ’n klein persentasie graanaanplantings, asook skape – Dormers

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Landbouweekblad

Landbouweekblad1 min read
’n Kwartmiljoen Vir 50% Van Bul
Kroon Vee Brahmane se heel eerste winterveiling, gehou op 22 Mei, was ’n reusesukses met 100%-verkope en ’n uitstekende prys wat vir ’n aandeel van die kudde se topbul behaal is. Die helfte van “die koning van Kroon Vee” is vir R250 000 aan Leon van
Landbouweekblad6 min read
Oor Pryse, Markdruk En Die Toekoms Van Vlote
Tydens die Nampo-oesdag het Chris Burgess, hoofredakteur van Landbouweekblad, met Stephan Nel van Case oor die stand van sake by dié maatskappy en die bedryf gesels. Julle het vanjaar geen spesiale aanbiedinge by Nampo gehad nie. Hoekom? Ons probeer
Landbouweekblad6 min read
Wees Só Beter Voorbereid Op Elke Droogtestadium
Die meeste droogtebestuurspraktyke en hulppakkette in Suid-Afrika is nog baie reaktief, maar deur voorkomend op te tree, kan die nadelige gevolge van droogte op die landbou aansienlik verminder word. Daarom is dit nodig dat gebeurlikheidsplanne vir d