Landbouweekblad

Voertoets bemagtig Brahman-telers

Naas vrugbaarheid is ’n vleisbees se voerdoeltreffendheid die belangrikste bepaler van die winsgewendheid van ’n vleisbeesboerdery. Die resultate van tradisionele fase C- en fase D-evaluerings van stoetbulle se gemiddelde daaglikse gewigstoename (GDT) op weiding en in voerkraaltoestande word al lank deur stoeten kommersiële vleisbeestelers gebruik as ’n sleutelaanwyser van elke bul se inherente, of genotipiese, voeromsettingsdoeltreffendheid.

’n Nadeel van die meting van net GDT is dat dit geneig is om diere met ’n groter raam te bevoordeel, terwyl dié tipe dikwels nie is wat kommersiële vleisbeesboere in ekstensiewe toestande in Suid-Afrika wil hê nie.

GDT-resultate is dikwels ook ongunstig vir vleisbeesrasse wat

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Landbouweekblad

Landbouweekblad4 min read
Plaasverkope
MIDDELFONTEIN (803) 75 ha, aan A.M. Taylor, van G.M. Maytham, R850 000. PUNCH BOWL (799) 33 ha, aan Epty21 Inv Trust, van R.V. Rauch, R3 700 000. DE GROOTEBOOM (373) 546 ha, aan De Grooteboom Industrial (Edms.) Bpk., van A. le Grange, R1 365 000. MOO
Landbouweekblad3 min read
Oor Ysters, Robotwerktuie En Die Gemis Aan Biltong En Berge
Pieter Uys (29) het grootgeword op die plaas Skeiding by Heidelberg in die Wes-Kaap waar sy pa, Neels, ’n saai-en-skaapboerdery bedryf en sy ma, Anné-Lize, ’n gastehuis. Hy sê die bedrywighede in die gastehuis het daartoe gelei dat hy sjefsopleiding
Landbouweekblad8 min read
Nuwe Tegnologie Laat Geleenthede Wink Vir SA Stamboek
Vertel van jou grootwordjare en hoe jy in dieregenetika beland het? Ek is op ’n plaas buite Ventersdorp in Noordwes gebore en het daar grootgeword. My pa het ’n gemengde boerdery bedryf. Ek het op George in die Suid-Kaap gematrikuleer nadat ons daarh