Camila Cabello
Mar 18, 2022
2 minutes
Saamgestel deur COLIN HENDRICKS
BAM BAM
ie Kubaans gebore Amerikaanse sangeres het in Februarie aangekondig sy werk aan ’n nuwe liedjie saam met die Engelse sanger Ed Sheeran. “Hy is een van my gunstelingmense en -kunstenaars ooit,” sê Camila (25) oor die rooikopsanger. Voor “Bam, sing sy. Dié lirieke verwys natuurlik na haar eks, die sanger Shawn Mendes (23).
You’re reading a preview, subscribe to read more.
Start your free 30 days