TV Plus Afrikaans

Groot marakkas

Toe JJ (Zak Hendrikz) so ’n week gelede by Pottie’s opgedaag en vir sy ma, Magda (Elzabé Zietsman), reguit gesê het hy is terug om sy gebou terug te kry, het dit moeilikheid gespel. En toe Pottie (Christo Compion) boonop dieselfde dag spoorloos verdwyn, het almal besef daar’s ’n slang in die gras. “JJ het vir sy ma gesê indien sy Pottie wil terughê, moet sy die kontrak onderteken wat die gebou aan hom terugbesorg,” sê Zak.

SLINKSE PLANNE

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from TV Plus Afrikaans

TV Plus Afrikaans5 min read
‘Vreemde’ Vriende
Karavaan Seisoen 1 Dinsdae SABC2 (*192) 19:30 Wie sal jy aan jou sy wil hê tydens jou laaste tyd op aarde? Die vrygeestige Renske (Elsabé Daneel) prop haar beste vriend Hennie (Kurt Egelhof), en nuwe vriende Gert (Albert Maritz), ’n oorlogsveteraan
TV Plus Afrikaans2 min read
Sepieblokraai
Die letters in die pienk blokkies, wat jy in die regte volgorde moet rangskik, vorm die naam (6) van Hein Poole se karakter in Suidooster. Die oplossing verskyn in die volgende uitgawe. tvplus gee 2 Catrice-geskenkpakke van R500 elk weg! Die letters
TV Plus Afrikaans2 min read
KykNET & Kie Ma.-Do. 20:00
@KYKNETKIE @KYKNETKIE @KYKNETKIE H Di.-Vry. kykNET & kie (*145) 15:30-16:30 O Saterdae kykNET & kie 14:00-18:00 Defne was woedend en wou Elif skiet, maar doen toe iets meer subtiels en vertel vir Kahraman tydens hulle egskeidingsprosedure s