Weg! Platteland

Dink digitaal

Die virus hou mense binne, en jy wil nié wanneer jy gou uitglip om ’n paar nodige goedjies te kry sukkel om jou tydskrif in die hande te kry nie. Weens die inperkingsmaatreëls kan dit boonop langer neem om voorrade in winkels aan te vul.

Daarom is ’n digitale intekening die maklike antwoord. Laai bloot die gratis app op jou foon of tabletrekenaar af óf maak ’n nuwe skerm op jou internetblad oop.

Al wat dan oorbly, is om die maklike stappe hieronder te volg.

1 LAAI

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Weg: Platteland

Weg: Platteland8 min read
Vertel Ons
Onlangs speel my seun sy eerste hoërskoolrugbywedstryd by my ou skool. Vroegoggend durf ons die pad Somerset-Oos toe aan. Wanneer ons bo-op die Olifantskoppas kom, lê die Karoo soos ’n oop granaat voor ons. Al verskil is dat dit dor en bruingeskroei
Weg: Platteland1 min read
Die Vonkel spat!
Vonkeltee – ’n koudgebroude ystee wat bruis soos sodawater – is die jongste produk van die wyn-vrugte-en-gasteplaas Babylonstoren naby Franschhoek wat ons oog getref het. Die nuwe laekilojoule-drankie is in 300 ml-blikkies te kry, in twee geure: rooi
Weg: Platteland4 min read
Die Berge In…
Dit is middel Desember op ’n klein kusdorpie in die Tuinroete. Ouma en Oupa sit op die stoep. Te salig. Die man is stil; die vrou praat baie. Die man en die voël luister nie altyd nie, omdat hulle weet wat die vrou gaan sê nog voor sy dit sê. Hulle n