Huisgenoot

Kai Lemel

TIKTOK-‘JOERNALIS’

Kai (18) se TikTok-profiel het ontstaan omdat hy van nature mededingend is. “Daar was ’n meisie by my skool wie se video op TikTok meer as 600 000 views gehad het. Ek’s ’n baie kompeterende mens en wou ’n TikTok-rekening begin en haar klop,” vertel Kai.

Vandag het hy meer as 25 miljoen en byna 700 000. Hy deel video’s waarin hy mense op straat voorkeer en hulle ’n maklike vraag vra om hul algemene kennis te toets. “Wat is die hoofstad van Amerika?” en “Watter land het sushi eerste gemaak?” is van die lekker vrae wat hy mense op sy TikTok vra.

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot5 min read
Dis Hoe Dié Familie Rol
JY NOEM dit ’n bak, nie ’n bal nie, sal die puriste jou vertel. Want hy’s doelbewus swaarder gemaak aan die een kant – dis die rede dat hy so ’n lui kurwe maak wanneer jy hom rol. En dis juis daai kurwe wat maak dat rolbalspelers sulke komiese passie
Huisgenoot1 min read
5 Vinnige Vrae
1 Wat is die enigste soogdier wat kan vlieg? 2 Watter vitamien kan jy van sonlig kry? 3 Wat is die amptelike taal in Brasilië? 4 Waar is die hoofkantoor van die Verenigde Nasies? 5 Wat noem ons die boonste laag van die Aarde? 1 Vlermuis  2 Vitamien D
Huisgenoot4 min read
’n Blok Vir Sports Op 50
DALK onthou jy nog die soort speelgoed wat jou laerskoolvriende pouses uitgehaal het. Van yo-yo’s tot albasters was deur geslagte algemeen en enigiemand kon daarmee speel. Maar daar is een speelding wat net deur ’n uitgelese groepie kinders baasgeraa