Huisgenoot

GOEISTE, JONG CRUZ!

DIT voel soos net nou die dag dat hy nog ’n onskuldige laaitie was wat ’n sokkerba l rondgeskop en saam met sy pa en boeties seuntjiegoed gedoen het.

Maar nou is Cruz Beckham ’n voorbladster – en die uitlokkende houding wat hy voor die kameras inneem, het die tonge los. Met ’n nuwe pienk borselkop en die ene blieng bykomstighede het die tiener sy jeans laat sak toe hy onlangs vir die voorblad van die modetydskrif i-D op ’n stoel uitgestrek het.

Die foto’s in die publikasie se -uitgawe is net so uitdagend. Op een van dié foto’s het hy net ’n golwende pienk langbroek aan en hou hy

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot5 min read
Dis Hoe Dié Familie Rol
JY NOEM dit ’n bak, nie ’n bal nie, sal die puriste jou vertel. Want hy’s doelbewus swaarder gemaak aan die een kant – dis die rede dat hy so ’n lui kurwe maak wanneer jy hom rol. En dis juis daai kurwe wat maak dat rolbalspelers sulke komiese passie
Huisgenoot1 min read
5 Vinnige Vrae
1 Wat is die enigste soogdier wat kan vlieg? 2 Watter vitamien kan jy van sonlig kry? 3 Wat is die amptelike taal in Brasilië? 4 Waar is die hoofkantoor van die Verenigde Nasies? 5 Wat noem ons die boonste laag van die Aarde? 1 Vlermuis  2 Vitamien D
Huisgenoot4 min read
’n Blok Vir Sports Op 50
DALK onthou jy nog die soort speelgoed wat jou laerskoolvriende pouses uitgehaal het. Van yo-yo’s tot albasters was deur geslagte algemeen en enigiemand kon daarmee speel. Maar daar is een speelding wat net deur ’n uitgelese groepie kinders baasgeraa