KYK, DIS WÁRE LIEFDE
Mar 27, 2020
4 minutes
Saamgestel deur NICI DE WET
HY HET ’n dwalende oog. Sy is nors. Hul romanse is ’n klug. Hulle bly net bymekaar ter wille van die magtige Beckhamhandelsnaam …
Dít is maar van die snedige aanmerkings wat skindertonge al deur die jare oor David en Victoria Beckham gemaak het. Maar tensy dié kragpaar – ’n afgetrede sokkerspeler en ’n voormalige popster – die beste akteurs in die glanswêreld is, is die duo nou erger oor mekaar as ooit.
In ’n reeks onlangse uitstappies kon hulle hul hande nie van mekaar afhou nie, en hul openbare liefkosings sal selfs die venynigste giftong oortuig dat die liefde tussen die supersterre inderdaad die ware jakob is.
Met ’n
You’re reading a preview, subscribe to read more.
Start your free 30 days