Huisgenoot

SLIMSTREKE

BEPROEF

JY IS nooit te oud om iets nuuts te leer nie – dié gesegde is veral waar wat grimering betref.

Of jy ’n skoonheidsgroentjie of ’n meester met die grimeerkwas is, jy kan altyd baat vind by wenke wat jou skoonheidsroetine makliker en prettiger sal maak.

Dit sal jou trouens laat wonder: “Hoekom het ek nooit daaraan gedink nie?”

Volg hierdie grimeerwenke en almal sal gou dink ’n span kundiges het jou onder hande geneem.

WENKE VIR JOU GESIG

PAS JOU ONDERLAAG AAN

Moenie net onderlaag gebruik nie. Meng dit eerder met jou gunstelingserum, -room en/of-basislaag vir ’n eiesoortig, naatlose afwerking wat

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot1 min read
Breipatrone By Dosyne
Alle breiliefhebbers, hier is Huisgenoot se nuwe Brei-uitgawe. Propvol patrone om hierdie winter af te skop sodat daar iets vir elkeen in die gesin is: truie vir peuters en kleuters, volwassenes en selfs jul geliefde brakkie. Allerlei komberse en kus
Huisgenoot1 min read
Vyf Vinnige Vrae
1 In watter Amerikaanse staat is Hollywood? 2 Hoeveel kante het ’n oktagoon? 3 Ankara is die hoofstad van watter land in die Midde-Ooste? 4 Wie is die enigste Suid-Afrikaanse vrou wat ’n Nobelprys ontvang het? 5 In watter provinsie is die Mapungubwe
Huisgenoot5 min read
’n Vuurwarm Deurbraak
IN DIE gesinskamer van die Ehlers-huishouding het Mienke en haar sussie destyds gereeld konsert gehou vir hul ouers. Hierdie huiskonserte het die 13-jarige Mienke laat besef sy wil eendag ’n aktrise word. Veertien jaar later sou Mienke (27) en haar p

Related