Sleutelkonsepte in ingeligte filterkeuses
Die filtrasiestelsel is ’n kerndeel van enige besproeiingstelsel. Filterstelsels sal nooit een grootte pas alles wees nie.
Elke besproeiingstelsel en die toestande waaronder dit funksioneer, sal ’n ander filterinstallering, asook verskillende bedryfs- en instandhoudingsbedrywighede, vereis.
Die doel is om die emittor en die doeltreffendheid van die hele stelsel te beskerm.
Om ’n ingeligte besluit te neem, is dit belangrik om al die faktore in ag te neem wat die soort filter, filtrasiegraad en filterkapasiteit sal beïnvloed.
Hierdie faktore sluit in:
■ Tipe besproeiingsemittor.
■ Watergehalte.
■ Vereiste vloeitempo.
■ Tipe waterbron.
■ Beskikbare vloeitempo.
■ Beskikbare energiebron.
■ Voorkeur-instandhoudingspraktyke op die terrein.
STELSELKAPASITEIT
Watergehalte en die
You’re reading a preview, subscribe to read more.
Start your free 30 days