DIE TOUTJIETREKKER AGTER SKANDALE?
Feb 18, 2022
4 minutes
Saamgestel deur DENNIS CAVERNELIS
![f0098-01](https://article-imgs.scribdassets.com/3qtbj1w4zk9jx56i/images/fileO9NVPCQW.jpg)
![f0098-02](https://article-imgs.scribdassets.com/3qtbj1w4zk9jx56i/images/fileVDTSY12N.jpg)
SY WORD beskryf as die poppemeester wat die toutjies namens haar man trek; ’n vrou wat hom in so ’n mate be tower het dat sy maar net kan sê “spring”, dan vra hy: “Hoe hoog?”
Princess Nut Nuts, Carrie Antoinette, Lady Macbeth – dís van die byname wat Carrie Johnson gekry het in die tyd sedert haar man die premier van die Verenigde Koninkryk geword het
Dis grotendeels danksy haar dat Boris Johnson in soveel moeilikheid is, sê haar kritici.
Terwyl Johnson (57) veg om politieke oorlewing in ’n eindelose stortvloed van skandale wat rondom hom losbars, is die vinger gewys na sy aantreklike jong
You’re reading a preview, subscribe to read more.
Start your free 30 days