Landbouweekblad

Pryse by Edenburg styg met 21,9%

In die meegaande TABEL is ’n opsomming van grondtransaksies groter as 10 ha in die Vrystaat vir die 12 maande tot Desember 2021.

Altesaam 60% van die distrikte toon ’n gunstige prysneiging. By Bloemfontein (15,3%), Bultfontein (10,7%), Edenburg (21,9%), Kroonstad (11,5%), Odendaalsrus (17,5%), Philippolis (19,3%) en Theunissen (12,6%) het pryse met meer as 10% gestyg.

By Parys (-15,5%) en Wesselsbron (-11,4%) het dit met meer as 10% gedaal.

In die betrokke tyd is 588 ooreenkomste in 41 distrikte gesluit en 259 936 ha is teen R2,928 miljard verhandel.

Ten opsigte van plaasgrootte, lyk die verhandelings soos volg (met verlede jaar se syfer tussen hakies): kleiner as 50 ha, 10% (10%); 50-150 ha, 15% (15%);

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Landbouweekblad

Landbouweekblad2 min read
In ’n Blik
’n Troppie van die Hoër Landbouskool Oakdale se Jersey-koeie aan die wei buite Riversdal. Oakdale bedryf ’n kommersiële suiwelafdeling wat ’n groot bydrae tot die skool se inkomste lewer. Benewens dat die kudde vanjaar een van net ses platinumtoekenn
Landbouweekblad7 min read
Briewe
POSBUS 1802, KAAPSTAD 8000; e-pos: lbw@landbou.com WENBRIEF ’n Mens kan maar sê dat ek reeds byna my vervaldatum bereik het, maar ek dink met groot seer aan jong mense wat nog hul lewe moet leef en hul ideale verwesenlik wil sien. Hoe sien hulle hier
Landbouweekblad3 min read
Veediefstal Is ’n Spesialismisdaad
’N VEEDIEFSTALSAAK is van die moeilikste sake om te ondersoek omdat dit in die buitelug plaasvind en deurslaggewende leidrade weens verskeie faktore, soos reën en versteuring van die misdaadtoneel, vernietig kan word. Só sê Louis Wessels, voorsitter