SA Hunter/Jagter

BOSPOS Sê jou sê...

WENBRIEF

SOOS NET ’N .300 KÁN

Met verwysing na SA JAGTER/ HUNTER se hoofartikel, “.300 Holland & Holland – prins van die driehonderds” (Nov/Des 2021-uitgawe): As eienaar van ’n soortgelyke geweer, wil ek die skrywer, Francois van Emmenes, met die inhoud van sy skrywe komplimenteer.

My .300 Holland & Holland is ’n pre-’64 Winchester Model 70 in oorspronklike toestand, toegerus met ’n Nicol 6x-teleskoop.

Ek was bevoorreg om as kind op ’n koedoeplaas indie Uitenhage-distrik deur my vader, wyle kmdt. Antonie Claasen, as skut opgelei te

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from SA Hunter/Jagter

SA Hunter/Jagter4 min read
GRIEKSE MOUSSAKA Met ’n Wildsvleiskinkel
Lae sappige vleis, soet eiervrug, romerige witsous met ’n bros dakkie kaas – alles gebak tot stomende perfeksie. Dít klink mos nou soos ’n plan! Ek het altyd wildsmaalvleis in my vrieskas en het die pakkie koedoevleis só gekyk en net daar besluit dit
SA Hunter/Jagter6 min read
The Covid Project
I have been tinkering with the workings of firearms for as long as I can remember – much of it without my dad’s knowledge of the fact that I had made a key for his safe! This systematically developed into an eye for perfection and trying to fill the
SA Hunter/Jagter5 min read
Die Kwêvoël
Ek lê aan vir die trefskoot. My vinger span om die sneller en my asem word ’n fluistering in die Bosveld se stilte. My oë is skerp gefokus, maar voor ek kan vuur, word die rustige atmosfeer deur ’n skie-like skreeu verbreek: “Kwê!” Die koedoe verstar

Related Books & Audiobooks