SA Hunter/Jagter

DAAR DOER IN DIE BOSVELD

Hoe weet jy wanneer jy in die Bosveld is?

Wanneer die meeste van die mense wat jy ontmoet, Van der Walt heet. Gewoonlik Andries, Johannes, Hendrik, Petrus of Tjaart.

Die Bosveld is deurtrek van Van der Walts. Agter die Soutpansberg is dit net mambas en mopanies wat meer volop is. Jy kry Van der Walt-boere en Van der Walt-wildvangers en -slagters en -dominees en -draadspanners – en natuurlik Van der Walt PH’s.

Toe die eerste Andries van der Walt in 1727 van Friesland af hier aangekom het, was dit waarskynlik met ’n .375 en ’n

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from SA Hunter/Jagter

SA Hunter/Jagter5 min read
Die Kwêvoël
Ek lê aan vir die trefskoot. My vinger span om die sneller en my asem word ’n fluistering in die Bosveld se stilte. My oë is skerp gefokus, maar voor ek kan vuur, word die rustige atmosfeer deur ’n skie-like skreeu verbreek: “Kwê!” Die koedoe verstar
SA Hunter/Jagter1 min read
Bokspog
GEBORG DEUR: Stevenson Hamilton Die wenner van hierdie maand se Bokspog, Ettiene Erasmus, wen ’n produk beskikbaar op Stevenson Hamilton se webtuiste www.stevenson-hamilton.co.za ter waarde van R1 000. Baie geluk, Ettiene! Om jou prys te eis, stu
SA Hunter/Jagter8 min read
Ons Eie Besonderse BERGBOKKIES
Terwyl ons voor die warm antrasietstofie sit, het ek gehoor oom George kry toestemming by my pa, oom Lawry, dat ek en neef Walter ’n draai kon stap vir ’n ribbok nadat ons die merinoooie en -lammers in die ou waenhuis gaan toemaak het vir die verwagt

Related Books & Audiobooks