ELDERS IN DIE WÊRELD
Jan 06, 2022
2 minutes
![f0071-02](https://article-imgs.scribdassets.com/5rkscssuio9f3g0t/images/file8G67AWYI.jpg)
MIANMAR
AUNG SAN SUU KYI TOT TRONKSTRAF GEVONNIS
Aung San Suu Kyi, die voormalige leier van Mianmar, is tot twee jaar tronkstraf gevonnis. Sy is daaraan skuldig bevind dat sy die land se covid-19-reëls oortree en mense aangemoedig het om die land se militêre leiers teen te staan.
You’re reading a preview, subscribe to read more.
Start your free 30 days