Huisgenoot

Elektriese vliegtuig is ‘vinnigste ter wêreld’

DIE Rolls-Royce-maatskappy het aangekondig dat hul elektriese vliegtuig ’n wêreldrekord opgestel het as die vinnigste vliegtuig wat volledig elektries is.

Dié vliegtuig, genoem word, het volgens die maatskappy ’n topspoed van 623 km/h behaal – wat 213 km/h vinniger is as die vorige rekord wat in 2017 opgestel is. Rolls-Royce sê ook die het wêreldrekords oor drie afstande opgestel – en dat dit die vinnigste tot op 3 000 m bo die aarde geklim het. (Dit het 202 sekondes geduur.) Die rekords moet nog deur die Wêreldlugsportfederasie goedgekeur word.

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot1 min read
Afrikaans Ensovoorts
’n “Bewering” is as jy sonder bewys ’n mening verkondig. So hoor ek. “Beweer” kom van “bewaar” – letterlik iets wat jy wil waar maak. Oftewel “bewaarheid”. En só het bewaar ook begin beteken dat jy iets in stand hou. Jy pas dit mooi op. Dié groepie w
Huisgenoot2 min read
Wil Jy ’n Skrywer Word?
Het iemand al vir jou gesê jy skryf mooi opstelle? Of dink jy self jy skryf nogal oulike stories? As jy ’n groot begeerte het om eendag jou stories in ’n tydskrif of boek te sien, moet jy dadelik vir die Kommadagga-slypskool inskryf. Dit word vir die
Huisgenoot2 min read
Flitsvrae: Katinka Oosthuizen
Wat is geluk vir jou? Om content te wees. Wanneer en waar was jy op jou gelukkigste? Die dag toe ek getrou het. Toe ek so by die aisle afstap en my man tjank, toe dink ek: “Mm, nou is ek gelukkig.” Wat verveel jou? As iemand net oor hulself praat. Wa