’n Geslag Bo-Karooboere ken nie droogte
Dec 17, 2021
2 minutes
— AMELIA GENIS
IN die Bo-Karoo is wisselvallige reën en droogtes ’n werklikheid. Hoewel historiese reënvalsyfers vir plase hier toon dat soortgelyke en selfs intenser droogtes voor die 1990’s voorgekom het, word huidige droogtes soms erger ervaar vanweë ekonomiese faktore en duurder lewenskoste.
You’re reading a preview, subscribe to read more.
Start your free 30 days