Berge bied uitkoms vir swart wolstoetboere
Dec 17, 2021
2 minutes
— PETER MASHALA
NIKS is onmoontlik as jy hou van wat jy doen en daarin glo nie. In April vanjaar is die kommunale wolboere mnre. Goodman Ginyigazi van die Merino-stoetery Arizona Ezinhle en Columbus Dumisani Solani van die Sky-Merino-stoetery in die Oos-Kaap as lede van Merino SA toegelaat.
Ongeag die
You’re reading a preview, subscribe to read more.
Start your free 30 days