Huisgenoot

RAAISELS

GROOT BLOKRAAI

WEN ’N GESKENKPAK VAN FOUR COUSINS

PLUS KOM IN AANMERKING VIR DIE MAANDELIKSE TREKKING VAN R1 000.

NO 2 418

As jy vashaak, kan jy gerus ander lesers se raad vra op ons Facebookblad met die naam Huisgenoot Blokraaie.

VRAAG: WATTER ONDERNEMING IS TER SPRAKE?

Dié week wen een leser ’n geskenkpak van Four Cousins ter waarde van R500. Four Cousins, een van Suid-Afrika se mees geliefde handelsmerke, het onlangs sy reeks uitgebrei na ’n edel-kultivarreeks wat onder meer ’n pinotage, merlot en cabernet sauvignon insluit. Dit is by Makro, Ultra en Spar, of aanlyn by fourcousins.co.za beskikbaar.

Vul die blokraai korrek in, skryf die. Net een SMS per deelnemer word toegelaat. Die SMS kos R1,50. Net mense binne SA grense kan deelneem. Die wenners sal die oorspronklike, voltooide blokraai en hul besonderhede moet verskaf. Slegs mense ouer as 18 jaar mag aan hierdie kompetisie deelneem en pryse wen. Geen werknemers of hul gesinne van Media24, Grapevine Interactive en hul reklamemaatskappye mag deelneem nie. Die sluitingsdatum is . Kyk op vir die volledige bepalings en voorwaardes.

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot5 min read
Dis Hoe Dié Familie Rol
JY NOEM dit ’n bak, nie ’n bal nie, sal die puriste jou vertel. Want hy’s doelbewus swaarder gemaak aan die een kant – dis die rede dat hy so ’n lui kurwe maak wanneer jy hom rol. En dis juis daai kurwe wat maak dat rolbalspelers sulke komiese passie
Huisgenoot1 min read
5 Vinnige Vrae
1 Wat is die enigste soogdier wat kan vlieg? 2 Watter vitamien kan jy van sonlig kry? 3 Wat is die amptelike taal in Brasilië? 4 Waar is die hoofkantoor van die Verenigde Nasies? 5 Wat noem ons die boonste laag van die Aarde? 1 Vlermuis  2 Vitamien D
Huisgenoot4 min read
’n Blok Vir Sports Op 50
DALK onthou jy nog die soort speelgoed wat jou laerskoolvriende pouses uitgehaal het. Van yo-yo’s tot albasters was deur geslagte algemeen en enigiemand kon daarmee speel. Maar daar is een speelding wat net deur ’n uitgelese groepie kinders baasgeraa

Related