Huisgenoot

’N HUWELIK IN ROWWE WATERS?

HULLE is een van die plaaslike sportwêreld se glanspaartjies – die lenige voormalige Protea-netbalspeler met die borrelende lag, en die gevierde oudafrigter van die Springbokke se voorspelers.

Maar nou is daar gerugte dat hartseer dalk agter die televisieaanbieder Vanes-Mari du Toit se breë glimlag skuil; dat haar en haar man, Matt Proudfoot, se huweliksbootjie in stormwaters vaar.

’n Uitdagende liefdespad is niks nuuts vir dié twee nie. Hulle het ’n groot deel van hul vyf jaar lange verhouding ver van mekaar af deurgebring – soms so ver dat hulle nie eens in dieselfde tydsone was nie.

“Dis die moderne lewe,” het Vanes-Mari vroeg verlede jaar nog aan Huisgenoot gesê.

“Baie verstaan dit nie,

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot1 min read
Furiosa: A Mad Max Saga
Daar is gewoon party flieks wat slegs tot hul reg kom op ’n groot skerm in ’n rolprentteater. Furiosa: A Mad Max Saga, wat tans in teaters draai, is een. Dié treffer met bekendes soos Anya Taylor-Joy in die hoofrol as Furiosa en Chris Hemsworth as Dr
Huisgenoot1 min read
Span Jou Mikrogolfoond In Vir Meer
Voor jy uie begin kap, sny die punte weerskante af en plaas dit 30 sekondes in die mikrogolfoond. Dit haal die brand uit die sap en keer dat die trane sal loop wanneer jy dit sny. Knoffel sal makliker skil as jy die hele knol 15 sekondes in die mikro
Huisgenoot5 min read
Dis Hoe Dié Familie Rol
JY NOEM dit ’n bak, nie ’n bal nie, sal die puriste jou vertel. Want hy’s doelbewus swaarder gemaak aan die een kant – dis die rede dat hy so ’n lui kurwe maak wanneer jy hom rol. En dis juis daai kurwe wat maak dat rolbalspelers sulke komiese passie