Huisgenoot

EK WIL MY BLYPLEK VERHUUR; HOE WERK DIE VERSEKERING?

ÁL MEER mense verhuur kamers in hul huise om hul lewenskoste te help dek.

Of hulle verhuur hul huise of woonstelle as vakansieverblyf op platforms soos Airbnb om ’n ekstra inkomstestroom te skep.

Maar terwyl die ekstra rande welkom is, kan jy onverwagte onkoste op die lyf loop.

Ons kyk wat jy kan doen om seker te maak jy is teen skade gedek.

1 WAARTEEN BENODIG EK DEKKING?

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot2 min read
Jou Regte In ’n Saamwoonverhouding
1 Wat is ’n saamwoonverhouding? Dit is as jy en jou lewensmaat elke aspek van jul lewe – soos verblyf, finansies en huishoudelike verantwoordelikhede – deel, maar nie getroud of in ’n burgerlike vennootskap is nie, sê Danielle Mylie van die regsfirma
Huisgenoot1 min read
Op Die Skoolbanke …
ANTWOORDE: 1. JESSICA ALBA, 2. AVRIL LAVIGNE, 3. NICOLAS CAGE, 4. CINDY CRAWFORD, 5. BARACK OBAMA, 6. QUEEN LATIFAH, 7. OWEN WILSON, 8. MADONNA, 9. TOM HANKS ■
Huisgenoot2 min read
Filantroop
beteken liefde en “anthropos” beteken mens of mensdom. In die oorspronklike Grieks beteken dit “liefde vir die mensdom”. ’n Filantroop is ’n weldoener wat sy tyd en geld gebruik om ander mense te help. In die middel van Indië se maand lange verkiesin