DIE BLIKBREIN WAT HELP OPEREER
Nov 19, 2021
3 minutes
Deur NASIFA SULAIMAN
Foto’s:
CORRIE HANSEN
STEL jou voor: Jy lê in ’n hospitaalbed en word in die teater ingestoot vir chirurgie. Jou senuwees is reeds aan skerwe, en dán sien jy die chirurg: ’n reuserobot met vier arms.
Hy hou die skalpel vas en is gereed om die werk te doen wat ’n opgeleide snydokter normaalweg sou doen. Ja, dié robot gaan aan jou liggaam peuter terwyl jy onder verdowing is.
Dit klink dalk soos
You’re reading a preview, subscribe to read more.
Start your free 30 days