VIDEORAAISELS IN AFRIKAANS – VIR DIE HEEL EERSTE KEER!
Nov 19, 2021
2 minutes
Deur CHARLEA SIEBERHAGEN-GREY
DAAR word mos gereeld gegrap oor wat Huisgenoot se fotoblokraaie vir bekendes beteken: dat jy eers werklik beroemd is as jou foto in een van ons blokraaie verskyn het.
Oor die jare het talle bekende sportsterre, sangers en gesoute akteurs se gesig al as
You’re reading a preview, subscribe to read more.
Start your free 30 days