OOP&TOE
Nov 05, 2021
2 minutes
Saamgestel deur KIM ARENDSE
1 DUBBELE BEDEKKING
m diepte en luuksheid aan jou vensters te verleen, oorweeg dit om ’n dubbele gordynstok soos hierdie dubbelpaalstel (300 x 2,8 mm) (R920, Builders) te gebruik. Hierdie nuttige idee werk goed vir die byvoeging van ’n deurskynende of kantgordyn op die agterste stok (vir privaatheid en om trekke en skerp lig uit te hou)
You’re reading a preview, subscribe to read more.
Start your free 30 days