SA Hunter/Jagter

LOOD – WAT IS JOU RISIKO’S?

Die SAJWV is ’n vereniging wat as leiers gesien word in terme van verantwoordelike optrede, hetsy of dit op ’n skietbaan is, met die hantering van vuurwapenlisensies, hoe ons jag, of die bewaring van die natuur. Besluite word gegrond op goed gefundeerde inligting in oorleg met ons lede. Ons monitor wetgewing en aspekte wat lede se belange raak en, waar nodig, neem ons dikwels leiding in belangrike sake om die toekoms van die bedryf te help vorm. Binne hierdie tradisie is dit belangrik dat ons lede en die publiek adviseer oor relevante wetgewing, nuwe verwikkelinge, navorsing, en die potensiële implikasies rakende lood en loodammunisie.

Wanneer die gesprek oor loodammunisie gevoer word, is heelwat jagters dadelik vuurwarm onder die kraag en skroom

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from SA Hunter/Jagter

SA Hunter/Jagter1 min read
About Our Cover...
The large-calibre British double rifle has always been a favourite weapon for dangerous game such as buffalo and elephant. They are still manufactured in small num- bers by a few rifle makers in Britain, Western Europe and elsewhere, and are very muc
SA Hunter/Jagter4 min read
Pierre Se Herlaaitafel Patroondoppe – Deel 1
Ons manne op pad na ons sewentigs toe het onsself leer herlaai. Daar was nie herlaaitydskrifte, TV, internet, selfone of apps nie. Ons was so min en so wyd verspreid dat ons nie eers van mekaar geweet het nie! Ek het darem ’n 1970-eksemplaar van die
SA Hunter/Jagter8 min read
Afrika Se Superkampioen
“I experienced two very different emotions at the same time: extreme fright, and the utmost respect. As I lay there and looked up at the buffalo, I had nothing but admiration for it, even though it was trying to kill me. For the briefest moment, the

Related Books & Audiobooks