Kuier

LEER OM TE PRESTEER

Ons het vir Leonardo (20) meer as twee jaar gelede leer ken as die slimkop matriekseun met groot drome van die dorpie Ashton in die Wes-Kaap. Vandag is hy sterk op pad om daardie drome ’n werklikheid te maak en het ’n nuwe wêreld vir hom oopgegaan as ’n tweedejaarstudent aan die Universiteit van Kaapstad (UCT) met een doel voor oë: om ’n chirurg te word.

Dié beskeie jong man se drome het begin toe hy maar nog ’n tjokkertjie was. Hy het sy pa op sewe aan ’n hartaanval verloor en homself daardie selfde dag belowe dat hy ander, soos homself en sy pa, eendag sou help.“My hele doelwit is om te keer datander kinders dieselfde oorkom as wat ek oorgekom het. So, my droom is om ’n verskil te

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Kuier

Kuier1 min read
Tv-gids
MÓÉT-KYK! Blue Beetle (M-Net, Sondag 30 Junie om 20:05) Jaime Reyes (Xolo Maridueña) kom in besit van die Scarab, 'n antieke relic van uitheemse biotegnologie. Wanneer die Scarab vir Jaime as sy bio-host kies, kry hy 'n ongelooflike wapenrusting wat
Kuier2 min read
Leer Jy Jou Kind Slegte Finansiële Gewoontes?
Wat kinders reeds vroeg oor finansies leer, kan lewenslange gewoontes vorm. Lê dus ’n goeie grondslag. “Uit my werk met kinders van verskillende ouderdomme en agtergronde is dit duidelik ouers leer hulle soms swak geldgewoontes,” sê Eunice Sibiya, ’n
Kuier4 min read
Haar Oog Op Die Kroon
Deelnemers aan die Mej. SuidAfrika-kompetisie het deur die jare met hul verskillende voorkomste, ouderdomme en persoonlikhede ingeskryf. Maar een ding het hulle feitlik almal gemeen gehad: Hulle kon moeiteloos in swemdrag en aandrokke op die verhoog

Related