Die probleem om die TV in Suid-Afrika af te skakel
Oct 22, 2021
2 minutes
ie Suid-Afrikaanse regering is ’n dekade laat ná sy spertyd om van analoë na digitale televisiedienste oor te skakel en waardevolle spektrum beskikbaar te stel wat aan telekommunikasieoperateurs verkoop kan word. Al is ’n nuwe teiken van Maart aanstaande jaar gestel, beteken historiese mislukkings om baie vorige teikens te haal dat telekommunikasiemaatskappye
You’re reading a preview, subscribe to read more.
Start your free 30 days