SA Hunter/Jagter

Daardie tyd van die jaar

Dis weer daardie tyd van die jaar… Dit begin sommer aan die einde van Maart wanneer die dae begin koeler word en jy smiddae van die werk af kom en oplet dat die eerste bome se blare besig is om te verkleur. Daardie tyd van die jaar duur gewoonlik die hele April totdat die jagseisoen in die meeste van die provinsies uiteindelik oopmaak. Dis ’n tyd waarin die groot verlang na jou gunstelingjagplek jou sommer skielik oorval. Dit kan helder oordag op kantoor gebeur wanneer jy in jou etensuur vinnig deur ’n jagtydskrif blaai en by die jaggeleenthede vir die jaar vashaak, of lank ná middernag wanneer jy nie kan slaap nie en wakker lê oor daardie 60”-koedoebul wat jou nog altyd bly ontwyk, of tydens Sondagmiddag se braai ná kerk as jy daardie laaste sakkie Alldays-hout aan die brand steek en windaf oorval word deur daardie unieke, onmiskenbare reuk van ’n hardekool-bosveldvuur.

DIE GEWEERKLUIS

Dis dan wanneer jy na die

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from SA Hunter/Jagter

SA Hunter/Jagter4 min read
GRIEKSE MOUSSAKA Met ’n Wildsvleiskinkel
Lae sappige vleis, soet eiervrug, romerige witsous met ’n bros dakkie kaas – alles gebak tot stomende perfeksie. Dít klink mos nou soos ’n plan! Ek het altyd wildsmaalvleis in my vrieskas en het die pakkie koedoevleis só gekyk en net daar besluit dit
SA Hunter/Jagter4 min read
Snelvuur
Just recently, the IUCN (International Union for Conservation of Nature) downlisted the scimitar-horned oryx (Oryx dammah) from Extinct in the wild to Endangered. Thanks to the work done by the Environment Agency of Abu Dhabi, the scimitar-horned ory
SA Hunter/Jagter8 min read
Buying A Used Double Rifle Part II
Under the heading of “Quality”, factors such as action type, engraving, wood quality and overall fit and finish come into play. Arguably, the two most important factors in the longevity of any firearm are the quality of the original materials used an

Related Books & Audiobooks