AKKURATE METING NOU BELANGRIKER AS OOIT
Oct 08, 2021
2 minutes
— JOHAN NORVAL
![landbouza211014_article_030_01_01](https://article-imgs.scribdassets.com/5akdpb00ow92uqd8/images/fileQAUBYNY4.jpg)
SA Stamboek stel binnekort die eerste kleinveeprogram vir die seleksie van Merino’s bekend. Die Merino is die eerste kleinveeras wat dié ontwikkeling volg sedert die vleisbeesrasse. Die Bonsmara, Beefmaster en Drakensberger gebruik die afgelope drie jaar van dié tegnologie. Onlangs het die Hugenoot ook by hulle aangesluit.
Die drie vernaamste melkrasse, die Jersey, Holstein
You’re reading a preview, subscribe to read more.
Start your free 30 days