Onderhoud met ’n bot
Oct 08, 2021
3 minutes
Deur Johan Steyn
stel jou voor jou volgende werksonderhoud is met kunsmatige intelligensie (KI). Dit is ’n virtuele vergadering en die rekenaar-gegenereerde persoon op jou skerm lyk lewensgetrou. Hy toon die emosies en gesigsuitdrukkings wat jy van ’n regte persoon verwag. Jy voel gemaklik omdat hy empatie uitdruk en selfs vir jou grappies lag. As hy maar net geweet het jy maak grappies as jy senuweeagtig is. Dalk weet hy.
Tydens die onderhoud word ’n groot aantal datapunte ontleed. Gesigsherkenningstegnologie ondersoek jou mikro-uitdrukkings om moontlike tekens van oneerlikheid te
You’re reading a preview, subscribe to read more.
Start your free 30 days