AFVALWATER
Oct 01, 2021
2 minutes
Saamgestel deur KIM ABRAHAMS
Infografika: TATA & HOWARD
FVALWATER is water wat in ons gemeenskappe en ondernemings gebruik is, byvoorbeeld nadat jy skottelgoed gewas, gestort of die toilet gespoel het. Afvalwaterbehandeling is die proses waar water behandel word sodat dit skoon genoeg kan wees om na die omgewing terug te keer. Munisipaliteite, huiseienaars en ondernemings installeer versamelingstelsels soos ondergrondse dreineringstelsels sodat die afvalwater na
You’re reading a preview, subscribe to read more.
Start your free 30 days