Finweek - Afrikaans

Daalverkopers trek weer aan die kort ent

die jongste aanduidings van die Fed het aandelemarkte gerusgestel dat dié sentrale bank nie roekeloos sal optree met die vermindering van effekteaankope nie.

’n Teleurstellende Amerikaanse werkskeppingsyfer het tot verdere omsigtigheid gelei, terwyl die Delta-variant van die koronavirus verdere ontwrigting tydens die komende winter in die Noordelike halfrond kan veroorsaak.

Die Fed se boodskap was dat maandelikse effekteaankope teen die einde van die jaar kan daal, maar dit sal geleidelik wees en moenie as ’n aanduiding van ’n

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Finweek - Afrikaans

Finweek - Afrikaans4 min read
Lees Meer, Leer Meer
dit het my lank gevat om te besluit hoe om hierdie artikel te begin. Ek moet erken dat dit nie maklik was om dit te skryf nie. Ek onthou toe ek nog maar net ’n klein tjokker was met drome in my kop en passie in my hart. Ek onthou hoe ek finweek gekoo
Finweek - Afrikaans5 min read
Simon Se Wenke
Purple Group* (wat EasyEquities besit) het resultate uitgereik wat veel beter is as wat ek verwag het. Die maatskappy het sy finansiële resultate vir die jaar tot 31 Augustus op 10 November uitgereik. Die wesensverdienste per aandeel het met 190% ges
Finweek - Afrikaans1 min read
Finweek - Afrikaans
Waarnemende redakteur Jaco Visser Besturende redakteur Zerelda Esterhuizen Medewerkers Simon Brown, Jacques Claassen, Andrew Duvenage, Johan Fourie, Moxima Gama, Mariam Isa, Schalk Louw, David McKay, Maarten Mittner, Andile Ntingi, Timothy Rangongo,