Finweek - Afrikaans

’n Goed gediversifiseerde portefeulje vir alle omstandighede

Verlede jaar het sekere maatskappye in diskresionêre verbruiksbesteding, tegnologie en digitale dienste sterk gepresteer deurdat die Covid-19-pandemie groter gebruik van hul produkte en dienste veroorsaak het. PPS Global Equity Fund se opbrengs was teen dié agtergrond besonder sterk omdat beleggings in maatskappye soosTesla en Amazon sterk opbrengs vir die jaar gelewer het.

Markte het sedert vroeg November verlede jaar – nadat verskeie doeltreffende entstowwe aangekondig is – hul aandag verskuif na maatskappye wat

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Finweek - Afrikaans

Finweek - Afrikaans4 min read
Lees Meer, Leer Meer
dit het my lank gevat om te besluit hoe om hierdie artikel te begin. Ek moet erken dat dit nie maklik was om dit te skryf nie. Ek onthou toe ek nog maar net ’n klein tjokker was met drome in my kop en passie in my hart. Ek onthou hoe ek finweek gekoo
Finweek - Afrikaans5 min read
Simon Se Wenke
Purple Group* (wat EasyEquities besit) het resultate uitgereik wat veel beter is as wat ek verwag het. Die maatskappy het sy finansiële resultate vir die jaar tot 31 Augustus op 10 November uitgereik. Die wesensverdienste per aandeel het met 190% ges
Finweek - Afrikaans1 min read
Finweek - Afrikaans
Waarnemende redakteur Jaco Visser Besturende redakteur Zerelda Esterhuizen Medewerkers Simon Brown, Jacques Claassen, Andrew Duvenage, Johan Fourie, Moxima Gama, Mariam Isa, Schalk Louw, David McKay, Maarten Mittner, Andile Ntingi, Timothy Rangongo,

Related