Om te koop of nie te koop nie
Sep 29, 2021
2 minutes
Deur Simon Brown
ons het die afgelope jaar ’n klomp nuwe beursverhandelde produkte (ETP’s) gesien noteer en het nou 85 beursverhandelde fondse (ETF’s) en naastenby soveel beursverhandelde notas (ETN’s) op die JSE.
Die kwessie wat ek vandag wil aanroer, is hoe ’n mens besluit of ’n splinternuwe ETP die moeite werd is om by jou portefeulje te voeg.
Die eerste vraag is of dit nie soortgelyk is aan die
You’re reading a preview, subscribe to read more.
Start your free 30 days