Landbouweekblad

BIGBUCKS-APPELS VEROWER WÊRELD

Daar is geen keer aan Bigbucks, ’n verbeterde Gala-mutasie uit die Corder Gala-kultivar.

Dit is vandag waarskynlik die suksesvolste nuwe appelkultivar in die geskiedenis van Suid-Afrika.

Waar daar in 2014 slegs 1 hektaar gevestig was, het dié syfer in Februarie 2020 reeds die kerf van 1 miljoen bome verbygesteek. Vandag word geraam dat daar sowat 1,7 miljoen bome in Suid-Afrika gevestig is, en die getal neem steeds toe.

het by mnr. Buks Nel, die vader van Bigbucks, gaan besoek aflê. Dié 80-jarige boorling van Ladismith in die Klein-Karoo het sy hele lewe aan appels

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Landbouweekblad

Landbouweekblad5 min read
Aangrypende Verhaal Oor Eenvoud En Menswees
Wou jy altyd ’n skrywer word? Voor my eerste boek, Die kinders van Spookwerwe, was ek net ’n ma wat skoolgehou en vir my kinders stories opgeskryf het. Ons het vakansies na familiegrond in die Karoo gegaan en ek wou nie hê hulle moes vergeet hoe dit
Landbouweekblad1 min read
Beveilig Jou Belangrike Toestelle Só
Spoorvat Sekuriteitsdienste bestaan al sedert 2018 en die span bestaan uit hoogs bekwame, gemotiveerde, professionele mense wat diep toegewyd is om misdaad te voorkom, sê Willie Venter, direkteur. Die maatskappy spesialiseer in plaasbeveiliging deur
Landbouweekblad4 min read
Minder Antibiotika In Dierebedrywe Gebruik
NIEMAND wil enige teken van antimikrobiese middels in hul cappuccino hê nie, sê dr. Theo Kotze, ’n veeartsenykundige konsultant in die beesbedryf, wat namens die Melkprodusente-organisasie (MPO) in ’n werksessie oor die weerstandigheid teen antimikro