Nuttig & Nuut
Sep 10, 2021
2 minutes
CHARL VAN ROOYEN
DIÉ TRANSFORMATORS IDEAAL VIR MELKPLASE
Groot melkplase vind baie baat by droë tipe verspreidingstransformators wat veral aan die kusgebiede van Suid-Afrika geïnstalleer word.
Trafo Power Solutions, wat onlangs vyf sulke eenhede aan ’n melkboerdery in KwaZulu-Natal verskaf het, sê vanweë die hoë standaarde waaraan die voedselbedryf moet voldoen, kan ’n boer nie
You’re reading a preview, subscribe to read more.
Start your free 30 days