Markte
Sep 10, 2021
3 minutes
INTERNASIONAAL: Die Chicagoprys het met 2,2% tot $209,74/t (R3 033/t) gedaal. Op ’n jaargrondslag is dit 53,3% hoër. Verwagte pryse: Des. – $205,74/t (R2 975/t), Mrt. – R209,28/t (R3 027/t), Mei – $211,57/t (R3 060/t), Jul. – $211,64/t (R3 061/t).
PLAASLIK: Die Safexprys van witmielies het met 6,1% tot R2 996/t teenoor die vorige week gedaal. Die prys van geelmielies het met 5,8% tot R3 181/t gedaal. Op ’n jaargrondslag is witmielies
You’re reading a preview, subscribe to read more.
Start your free 30 days