Tuis

Ken die verskil

LENTEBOLLE is blombolle soos anemone, affodille, ranonkels, druifhiasinte en Freesias wat in die herfs geplant word en in die lente blom.

SOMERBOLLE EN -KNOLLE Dié bolle en knolle soos dahlias, irisse en swaardlelies word in die lente geplant en blom in die somer sowel as ’n deel van die herfs. Die gewilde Café au Laitdahlia is tans op The Flower Cartel se webwerf beskikbaar in potplant-formaat.

floreer in warm weeren blom oorvloedig en is maklik om te kweek.

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Tuis

Tuis1 min read
Blokraai #176
Lesers weet baie van Dana Snyman omdat hy ons jare lank al deur sy skryfwerk inlaat in sy leefwêreld. Maar dat hy oneervol uit die weermag ontslaan is, is nie iets wat hy aan die groot klok gehang het nie. Tot nou met Seun, sy rou onthou van sy ervar
Tuis3 min read
Groen EN AARDS IN DIE BETONOERWOUD
WIE WOON HIER? Wim en JC Steyn en hul tweelingseuns, Luka en Liam (5)WAAR Linden, JohannesburgGROOTTE 423 m² Groen, wit en aards is hoe ons Wim en JC se elegante huis in die Goudstad leer ken het sedert hulle in 2015 hier ingetrek het. Nege jaar, vie
Tuis4 min read
TOT LOF VAN loof
Die meeste plante blom vir lang tye van die jaar nié, daarom is dit noodsaaklik om die blare en groeiwyse in ag te neem wanneer jy plante vir ’n bedding kies. ’n Mens kan redeneer die blomme is net ’n bonus, die blare is eintlik waarna jy moet kyk vo