il jy tog so bitterlik graag ’n groentetuin begin, maar weet regtig nie waar om te begin nie? Die Livingseeds-lente-somer-groentebeginnerstel het deur Nicola Freeman, wat in PDF-formaat aan jou gestuur word. Dié volkleur-handleiding van 48 bladsye verduidelik elke stap van die proses, onder meer grondvoorbereiding, inligting oor saai, hoe jy saailinge hanteer, oorplant en hoe om behoorlik vir jou plante te sorg.
Begin dié lente jou eie groentetuin!
Aug 27, 2021
1 minute
You’re reading a preview, subscribe to read more.
Start your free 30 days