Kelly moet opdok vir haar man
Aug 06, 2021
1 minute
KELLY CLARKSON is dalk nou “Miss Independent”, maar sy kan nie heeltemal van haar vervreemde man losbreek nie.
Die sangeres te midde van hul voortslepende egskeiding sowat R2,9 miljoen per maand in onderhoud te betaal. Die bedrag is op grond van die musikant se geraamde maandelikse inkomste van R22,9 miljoen vasgestel.
You’re reading a preview, subscribe to read more.
Start your free 30 days