Huisgenoot

DIE WIND, MY HART SE PUNT

TOE ek klein was, het ek eenkeer ’n droom gehad waar ek hardloop, spring en begin om deur die lug te sweef. Daar was ’n afwesigheid van wind gewees. Dis dalk die beste manier om ’n lugballonrit te beskryf. Jy float net. Jy dryf eintlik in die lug. Jy voel nie die wind nie, want jy vlieg saam met die wind. Dit is doodstil en stabiel in die lug.

Jy hoor die voëltjies, jy hoor die verkeer op die grond. Jy sien die bome en die voëls vanuit ’n ander hoek. Dis anders as om met ’n helikopter of ’n vliegtuig te vlieg. Daar is nie turbulensie nie. Dit is tjoepstil daar bo.

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot5 min read
Dis Hoe Dié Familie Rol
JY NOEM dit ’n bak, nie ’n bal nie, sal die puriste jou vertel. Want hy’s doelbewus swaarder gemaak aan die een kant – dis die rede dat hy so ’n lui kurwe maak wanneer jy hom rol. En dis juis daai kurwe wat maak dat rolbalspelers sulke komiese passie
Huisgenoot1 min read
5 Vinnige Vrae
1 Wat is die enigste soogdier wat kan vlieg? 2 Watter vitamien kan jy van sonlig kry? 3 Wat is die amptelike taal in Brasilië? 4 Waar is die hoofkantoor van die Verenigde Nasies? 5 Wat noem ons die boonste laag van die Aarde? 1 Vlermuis  2 Vitamien D
Huisgenoot4 min read
’n Blok Vir Sports Op 50
DALK onthou jy nog die soort speelgoed wat jou laerskoolvriende pouses uitgehaal het. Van yo-yo’s tot albasters was deur geslagte algemeen en enigiemand kon daarmee speel. Maar daar is een speelding wat net deur ’n uitgelese groepie kinders baasgeraa