Landbouweekblad

Zuma-proklamasies ontbloot gróót gekonkel

BEDROG - en korrupsie-ondersoeke wat verband hou met grondoordragte na en van die staat word reeds jare lank deur die spesiale ondersoekeenheid (SOE) ondersoek. Dié ondersoeke spruit uit ses proklamasies oor grondhervorming en landelike ontwikkeling wat oudpres. Jacob Zuma sedert 2009 uitgereik het. Dit het die SOE die mandaat gegee om bewerings van ongerymdhede te ondersoek by onder meer die koop van sekere plase, die identifisering en aanstelling van die strategiese vennote en begunstigdes van die plase.

Daar was ook bewerings van wanaanwending van geld vir herkapitalisering en onbehoorlike optrede deur amptenare van die destydse departement van landelike ontwikkeling en grondhervorming.

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Landbouweekblad

Landbouweekblad7 min read
Briewe
POSBUS 1802, KAAPSTAD 8000; pos: lbw@landbou.com WENBRIEF Vir die eerste keer sedert ek 25 jaar gelede na Pretoria verhuis het, het ek ’n groot, swart en stekelrige ruspe gekry wat my kiepersolboom se blare vreet. Eers toe enkeles van hulle uit die b
Landbouweekblad3 min read
Wysig Bestaande Trustakte Só
Trusts is dikwels ’n groot deel van ’n persoon se boedelbeplanning. Dit word onder meer gebruik as ’n hulpmiddel vir opvolgbeplanning in ’n boerdery, vir die beskerming van bates vir minderjariges en ander erfgename, asook vir risiko- en belastingbep
Landbouweekblad1 min read
Kleinveepryse Styg
Pryse is meestal stabiel. Kleinveepryse het taamlik verbeter danksy aankope vir Moslem- godsdienstige feeste. BKB verskaf die Wes-Kaapse pryse. Besoek vleisprys.co.za vir Noord-Vrystaatse pryse.