10 REDES WAAROM HARPER BECKHAM HARTE STEEL
Jul 23, 2021
2 minutes
DIE tyd vlieg! Nou die dag nog was Harper Beckham ’n oulike kleuter met bokstertjies – nou vier die enigste roos tussen al die dorings in die Beckham-kroos al haar eerste dubbelsyfer-verjaardag.
Op 10 is sy klaar ’n ontluikende skoonheid. Om haar eerste dekade op aarde te vier, kyk ons na
You’re reading a preview, subscribe to read more.
Start your free 30 days