Finweek - Afrikaans

Is die diskonto op platinumgroepmetale werklik regverdigbaar?

die batebestuurder, Ninety One, was in ’n onlangse verslag positief oor plaaslik genoteerde platinumgroepmetaal-aandele (PGM’e) en het gesê dié aandele is onderkoop gegrond op die feit dat die bekendstelling van battery- elektriese voertuie (BEV’s) nie dadelik die einde van die binnebrandenjin beteken nie.

Voertuie wat deur binnebrandenjins aangedryf word, het PGM’e in hul katalisators nodig, terwyl dit nie die geval met BEV’s is nie. Ninety One

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Finweek - Afrikaans

Finweek - Afrikaans2 min read
Die Redakteur Sê
alle eras kom tot ’n einde. Gedurende die onlangse munisipale verkiesing, het die ANC – wat post-apartheid-politiek oorheers het – minder as 50% van Suid-Afrikaners se stemme op hom verenig. Die dood van die voormalige president FW de Klerk is ook di
Finweek - Afrikaans3 min read
Uitsonderlike Welvaart Oor 21 Jaar Geskep
min fondse kry dit reg om konstant die mark te klop. Die Coronation-top-20 is so ’n fonds. In die loop van sy 21 jaar lange prestasierekord het die fonds die plaaslike aandelemark se 15-voudige opbrengs in ’n 27-voudige opbrengs omgetower – ’n fenome
Finweek - Afrikaans2 min read
Gee Voorkeur Aan Plaaslike Beleggings
Aangesien plaaslike beleggers al etlike jare lank plaaslike aandelefondse verkoop ten gunste van buitelandse en inkomstefondse, is dit belangrik om plaaslike aandele te oorweeg, veral onlangs. “Die afgelope jaar was baie lonend vir gedifferensieerde