Finweek - Afrikaans

Suksesvolle dubbelmandaat-belegging

vir die afgelope twee dekades was die Coronation Capital Plus Fund die ideale oplossing vir ’n probleem wat beleggers ná hul aftrede ervaar. Met sy 20-jarige bestaansjaar in Julie, kyk ons na hoe die fonds buitengewone resultate gelewer het vir diegene met ’n gereelde inkomste. Ons kyk ook hoe beleggers beter opbrengste kan verwag danksy onlangse mandaatveranderings en ’n verlaging van bestuursgelde.

’n Delikaat gebalanseerde probleem

Beleggers wat al afgetree het, maak staat op hul batebestuurder om namens

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Finweek - Afrikaans

Finweek - Afrikaans2 min read
Grootskaalse Bedankings
Data van die Amerikaanse kantoor vir arbeidstatistieke wys vier miljoen Amerikaners is in Julie 2021 weg by die werk, met ’n vloedgolf bedankings in April. Luidens dié data was 10,9 miljoen poste einde Julie vakant. Ian Cook en sy span van Visier (’n
Finweek - Afrikaans6 min read
Politici Probeer Eskom Kaap
andré de Ruyter, Eskom se uitvoerende hoof, is onder skoot en dis nie net sy toekoms wat in die weegskaal is nie. As hy gaan en beurtkrag stop, kan ons elektrisiteitsnetwerk ineenstort, wat tot ’n katastrofiese kragkrisis kan lei. Suid-Afrikaners bes
Finweek - Afrikaans1 min read
“Ek Vra Om Verskoning Vir Die Pyn En Die Lyding En Die Onwaardigheid En Die Skade Wat Apartheid Veroorsaak Het.”
Die Duitse afvaardiging by die COP26-klimaatsberaad in Glasgow wil £700 miljoen aan Suid-Afrika skenk om steenkoolverbruik te verminder. Die doel is om ’n totaal van $8,5 miljard met die Wêreldbank en private beleggers aan te wend om die ontwikkeling

Related